Ef-el - Die Verlee Lyrics by Misc Unsigned Bands
edit
print
Send "Ef-el - Die Verlee" Ringtone to your Cell
(lyrics are written by Dimitri Webb)
Partymal voel dit asof ek wil weg rol saam met jou trane, in n oomblik van swakheid en gebroke konsentrasie dan glip ek in n bui van misleidende interpretasie van n gedwonge aanmatigende situasie waarin ek myself bevind. dan evraar ek die gevoel, n gevoel sonder emosie en reaksie.as die wereld eers beginne voor jou toe klap,word dit beskryf as n metaforiese aanduiding dat jy nou alleen en op jou eie is. geen mens kan nou jou lewe reel en delegeer nie. ewe skielik bevind jy jouself in n situasie wat alreeds voor jou jyd gedemobiliseer was. dan word daar van jou verwag om die situasie soos n realist of n besetene-maniak te demonstreer en metertyd word jy gediagnoseer met n deppresiewe antibiotika middel wat jou dan destabiliseer en ook biliteral laat optree, in n oomblik van dinamiese druk. dis maak of breek in die derde wereld waarin ons leef...so beginne demonstreer.
Send "Ef-el - Die Verlee" Ringtone to your Cell
- One Piece - Binks Sake Lyrics
- Den Bisa - Biraddali Lyrics
- Mohiner Ghoraguli - Tomay Dilam Lyrics
- Jessa Zaragoza - Hindi Na Bale Lyrics
- Bob Saget - My Dog Licked My Balls Lyrics
- Ef-el - Die Verlee Lyrics
- Calzada - Iiyak Na Lang Lyrics
- Andrew Ripp - Its All Good Lyrics
- Say Anything - Alive With The Glory Of Love Lyrics
- Area - Site Moi Sliki Lyrics
TSRocks chart
Embed Lyrics
Copy 'n paste this code into your blog: