Oop Vir Misinterpretasie Lyrics by Fokofpolisiekar

Ringtones
Send "Oop Vir Misinterpretasie" Ringtone to your Cell
Ringtones
Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net ‘n skadu teen die muur

kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiêre opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so

‘n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie ‘n speelding nie

my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
Ringtones
Send "Oop Vir Misinterpretasie" Ringtone to your Cell
Ringtones
  1. Fokofpolisiekar Lyrics
  2. Brand Suid-Afrika Lyrics
  3. Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics
  4. Tiener Aksie Einde Lyrics
  5. Maak Of Braak Lyrics
  6. Lugsteuring Lyrics
  7. Klipgooi Glashuis Lyrics
  8. Tygerberg Vliegtuig Lyrics
  9. Tevrede? Lyrics
  10. Ek Skyn Heilig Lyrics
TSRocks chart
  1. TiK ToK Lyrics
  2. Bad Romance Lyrics
  3. Empire State of Mind Lyrics
  4. Replay Lyrics
  5. Fireflies Lyrics
  6. Down Lyrics
  7. Hell Breaks Loose Lyrics
  8. Meet Me Halfway Lyrics
  9. Whatcha Say Lyrics
  10. How Low Lyrics
  11. BedRock Lyrics
  12. Do You Remember Lyrics
  13. Party In the U.S.A. Lyrics
  14. Hard Lyrics
  15. 3 Lyrics
Embed Lyrics
Lyrics

Oop Vir Misinterpretasie Lyrics

Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net ‘n skadu teen die muur

kunsmatig of nie
full lyrics

more Fokofpolisiekar lyrics

Copy 'n paste this code into your blog: