My Lys Verskonings Lyrics by Fokofpolisiekar
edit
print
Send "My Lys Verskonings" Ringtone to your Cell
Jy praat van revolusie
Ek praat van die enigste
uitweg van my voortbestaan
jou ondergang
my bestaan
Miskien dra ek die letsels van my gedrag
en die skete van my onverantwoordelikheid
"Wit Kaffir, Kind, Kont!"
gaan bloei buite op die grond
op die strate waar jy so graag wil hoort
Model C. ondergemiddeld. onderpresteer
Sal jy my verstaan as ek
soos Jesus Christus maak
en gekruisig langs die pad le?
Sal jy my verstaan?

Fokofpolisiekar Lyrics chart
- Fokofpolisiekar Lyrics
- Brand Suid-Afrika Lyrics
- Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics
- Tiener Aksie Einde Lyrics
- Lugsteuring Lyrics
- Maak Of Braak Lyrics
- Klipgooi Glashuis Lyrics
- Tygerberg Vliegtuig Lyrics
- Tevrede? Lyrics
- Die Seksuele Revolusie Lyrics
TSRocks chart
Embed Lyrics
Copy 'n paste this code into your blog: