Maak Of Braak Lyrics by Fokofpolisiekar

Ringtones
Send "Maak Of Braak" Ringtone to your Cell
Ringtones
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
se net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi
se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
se net dit lyk mooi se net ek is mooi
paniekbevange angstig en alleen
prins van donkerte ek dien myself alleen
Ringtones
Send "Maak Of Braak" Ringtone to your Cell
Ringtones
  1. Fokofpolisiekar Lyrics
  2. Brand Suid-Afrika Lyrics
  3. Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics
  4. Tiener Aksie Einde Lyrics
  5. Klipgooi Glashuis Lyrics
  6. Lugsteuring Lyrics
  7. Maak Of Braak Lyrics
  8. Tygerberg Vliegtuig Lyrics
  9. Tevrede? Lyrics
  10. Die Seksuele Revolusie Lyrics
TSRocks chart
  1. Bad Romance Lyrics
  2. Empire State of Mind Lyrics
  3. TiK ToK Lyrics
  4. Fireflies Lyrics
  5. Meet Me Halfway Lyrics
  6. Replay Lyrics
  7. Whatcha Say Lyrics
  8. Party In the U.S.A. Lyrics
  9. Need You Now Lyrics
  10. 3 Lyrics
  11. Hard Lyrics
  12. Half of My Heart Lyrics
  13. I Gotta Feeling Lyrics
  14. Down Lyrics
  15. Already Gone Lyrics
Watch video
Copy 'n paste this code into your blog:
Embed Lyrics
Lyrics

Maak Of Braak Lyrics

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
se net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
full lyrics

more Fokofpolisiekar lyrics

Copy 'n paste this code into your blog: